Agter vlnr: Ewan Nieuwoudt, Jana Grobbelaar, Chloë Nienaber, Ané van Zyl, Lana Wessels, Juan Joubert en Cara Rautenbach.

Voor: Mila Hamman

Agt atlete van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het nuwe rekords opgestel tydens ons skool se Top 6 byeenkoms. Ewan Nieuwoudt seuns 12jr 150m hekkies, Jana Grobbelaar dogters 13jr 1500m stap, Chloë Nienaber dogters 10jr 100m, Ané van Zyl dogters 13jr 75m hekkies, Lana Wessels dogters 1500m stap, Juan Joubert seuns 13jr 1500m stap, Cara Rautenbach dogters 70m hekkies en verspring, Mila Hamman dogters 10jr 1200m.