4 Leerders van Truida Kestell het Saterdag 3 Junie 2017 aan die Combat Taekwondo se Gauteng Noord Kampioenskap gaan deelneem. Daar was meer as 400 inskrywings aan die toernooi. Uitslae soos volg:
Damian Zwahlen: 1ste in Vegkuns
Juandré Le Roux: 3de in Vegkuns en 3de in Kata
Abigail van der Merwe: 3de in Vegkuns en 3de in Kata. Ethan van der Merwe: 3de in vegkuns. Truidjies is baie trots op ons leerders en afrigter.