Baie geluk aan die volgende drie leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein wat tydens die Vrystaat-landloopkampioenskappe gekies is vir die Vrystaatspan om 9 September 2017 aan die SA Landloopkampioenskappe in Potchefstroom te gaan deelneem.

Foto:

v.l.n.r : Guina Rodrigues, Anke Brönn, Jané Appel