Tjokkies het ‘n Muntlegging gehou ten bate van Khanya for Life.

Khanya beteken lig, sonder twyfel het elke Tjokkie hulle lig laat skyn met hulle omgee-harte.