Mianique Lombardvan Primôre Skool Naudéville in Welkom, het 4 goue- en 2 silwer medaljes by die Noord Vrystaat swembyeenkoms ontvang.

Sy is ook aangewys as die beste 0/11 swemmer en ontvang ook die Junior Victrix Ludorum. Wat ‘n uitstekende prestasie!

Naudéville is baie trots op jou, Mianique!!