Grey College van Bloemfontein is baie trots op Crowther van Niekerk, wat ‘n 4de plek verower het tydens die “African Continental Championships”
in Tunisië.

Hy het Suid-Afrika verteenwoordig as lid van die Junior Grieks Romeinse span en in die gewigsklas o/82kg gestoei.

Uitstekend!