Carel Theron van JF  het tydens die Nasionale SANSSU proewe algeheel 5de gekom in die kategorie Sporter.  Hy word in die nasionale span opgeneem wat in Engeland aan die British Junior International skietkompetisie  gaan deelneem.