Donderdag, 5 Oktober, vertrek ‘n groep van 280 leerders op ‘n Europese akademiese toer. Slegs top presteerders van skole word genooi om die toer mee te maak.

Ses van Blouskool se leerders gaan die toer meemaak saam met Juf Marié Jacobsz.

Hulle gaan die volgende universiteite besoek: Stuttgard, Heidelberg, Zurich, Geneve en Parys se Universiteit.

There are a lot of other activities also included like the Porche museum in Stuttgard, the Eurobank in Frankfurt, a trip to the top of Mt Titlis in Switzerland.

In Paris we will visit all the wellknown places of which you only heard about.

We will also spend a full day visit to Paris Disneyland.

Me Jacobsz and 3 learners will then visit Florence and Rome in Italy.

 

Ager van links na regs:  Siphosihle Dhlamini  Gr 11; Andrè Scott   Gr 10

Voor van links na regs:  Reitumetse  Moloi  Gr 9; Palesa Makoli   Gr 10; Sadechia Meyer  Gr 11; Neo Sesele   Gr 9 (Foto: John Keogh)