Sentrale Volkskool in Kroonstad glo daaraan dat hul leerders aan sport moet deelneem aangesien dit help met die ontwikkeling van kinders.