Senties atlete wat die naweek gaan deelneem aan SA Skole-atletiek

Sentrale Volkskool atlete presteer puik tydens  Noord Vrystaat  Atletiekbyeenkoms  in Sasolburg

Tydens  die Noord Vrystaat  Atletiekbyeenkoms op Saterdag 28 Ferbruarie  in Sasolburg  het  atlete van  Sentrale Volkskool baie goed presteer ten spyte van slegte weersomstandigdhede en die volgende plekke is behaal.  Die byeenkoms is ongelukkig   weens swaar reën gestaak  en atlete kon nie al die items voltooi nie.

Voor  vlnr :   Dandré Bloem  S o/10 – 5de  gewigstoot, Merinda Cronje D o/10 – 5de gewigstoot, Michiel Heyns S 0/11 –  5de 70m hekkies

Middel  vlnr:  Margarete Zietsman D o/11 – 5de 70m hekkies, Emma Schutte D o/11 – 1ste 100m en 2de 80m, Zander Pelser  S o/13 – 3de 80m hekkies en 5de 200m hekkies, BJ Pelser S o/10 – 2de 70m hekkies en 3de in verspring

Agter vlnr:  DJ Liebenberg S o/12 – 6de 75m hekkies, Dendre Aucamp S o/12 – 1ste 75m hekkies en 2de 150m hekkies, Paul Zietsman S o/13 –  6de in hoogspring

 

Baie sterkte aan hierdie atlete, wat die komende naweek aan die Vrystaatbyeenkoms in Sasolburg gaan deelneem.