Hoërskool Sentraal het Woensdag 11 Januarie tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms ons toppresteerders tydens die Graad 12 eksamen vereer.
Foto geneem deur Mnr Geo Jooste
V.l.n.r Mnr Fanus Le Roux ( Voorsitter van die Beheerliggaam), Paul Joubert (gemiddeld van 86.8%), Johan Champioen 9 ( gemiddeld van 95.5% Beste in die Vrystaat), Philip Schall (gemiddeld van 93.5%) Mnr Du Toit Neethling ( waarnemende Skoolhoof)
Sentraal is baie trots op die leerders.