Die Hoërskool Sentraal het aan die Nasionale WOW Spelkompetisie te Stellenbosch deelgeneem.

Hierdie is ‘n nasionale kompetisie.

Voor van links na regs is: Miché Nel, Laura Tehron en Kayla Gerber.

Agter van links na regs is: Me P Steenkamp en Me N de Beer

Miché Nel het 2e gekom in graad 9, Laura Theron 18e in graad 9 en Kayla Gerber 9e in graad 10.