Baie geluk aan Diaan Marais van Hoërskool Sentraal wat tydens die Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms die naweek van 17 Februarie 2018, die rekord vir Diskus seuns 0/16 verbeter het van 47.16m na 50,64m