Reno Kok en Francois Bester van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir die Rhino rugbyspan wat Maandag na Ierland toer.

Verlede naweek het die span hulle “capping” sermonie gehad.

Baie sterkte en geniet die toer!