Afrikaanse Hoërskool Kroonstad het onlangs vir Elizna Eloff aangewys as hul Veelsydigste Sportvrou vir 2018.