Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se Top 5 leerders is beloon met ‘n 4-gang ete wat voorgesit is deur die Graad 12 Gasvryheidstudies leerders.

#joutopskoolkeuse
#top5
#TROTSopjulle