Tydens Bloemfontein se gala die naweek van 21 en 22 Februarie behaal Adrian van Afrikaanse Hoërskool, Kroonstad die volgende prestasies:

50m Borsslag – Brons
100m Borsslag – Silwer 200m Borsslag – Brons
50m Rugslag – 4 de plek
50m Vryslag – 6 de plek
5 items ingeskryf en deur na 5 finale.