Rudolph Snyman van Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, het die volgende plekke behaal tydens die Bull Sharks Gala
in Bloemfontein die afgelope naweek.
• 1ste – 100m vlinder
• 3de – 50m vlinder
• 3de – 200m wisselslag

Baie geluk Rudolph!! Rooies is trots op jou.