Voor: Herman van der Walt, Lana-Marie Nel, Carli Serfontein, Miya Jordaan

Agter: Marna van der der Walt, Tanya Nel, Anchen Nel, Carol Jordaan, Marda Swart, Franca Joubert

Rooiskool se Colour Run wat gister plaasgevind het was n enorme sukses. Oor die 1000 mense het deelgeneem en het die feestelikheid met ‘n verskeidenheis poeierverf en snaakse aantrek-tema’s baie geniet. Baie geluktrekkings is gewen deur individue. Die wedloop wenners was in die 1ste plek Ernst Eloff ‘n 9-jarige leerder van Kroonheuwel en Stephan du Plessis ‘n onderwyser van Kroonheuwel was 2de. Hulle het elkeen ‘n halwe skaap gewen.

Beste Tema: Lily’s Poetry

 

Rooiskool se 5km Colour Run