Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se atlete het goed presteer in Tweekamp by die SA’s te Port Elizabeth op 29 en 30 Maart

Johan van Niekerk – deelnemer
Francois van Niekerk (S 0/19) – 19de met 1985.75 punte
Anja van der Merwe (D 0/17) – 42ste met 1917.90 punte
Elisna Eloff (D 0/15) – 39ste met 2022.05 punte

Geluk aan ons tweekamp atlete met hul uitslae.