Baie geluk aan die volgende spelers van Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, wat vir die onderskeie NVS Hokkiespanne gekies is:

0/14 B: Elisna Eloff;
0/15 A: Anricke Scriven, Jané Vorster, Lise-Mari Loubser & Zaskia Muller
0/16 A: Attie Crous
0/17 A: Nicola Capazorio & Amy van Biljon (Rhino span wat Engeland toe toer )
0/18 B: Palesa Mahlatsi

Foto bo: voor vlnr: Lise-Mari Loubser, Jané Vorster, Zaskia Muller, Anricke Scriven
Agter vlnr: Elisna Eloff, Palesa Mahlatsi, Amy v Biljon, Nicola Capazorio