Baie geluk aan Marlien Smalberger en Charné Smalberger van Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, wat as uitblinkers van die Jukskei toernooi aangewys is wat die naweek plaasgevind het.

Baie geluk!