Afrikaanse Hoërskool Kroonstad is baie trots op Nicoline De-Gouveia, Bridget Cronje en Nilene Bruwer wat deurgedring het na die tweede rondte van die Vrystaat Krieket proewe.

#kriektmeisies