Krieketspelers van Die Afrikaanse Hoërskool het op 22 Augustus aan die Fezile Dabi proewe in Sasolburg deelgeneem.

Die volgende leerlinge is in die o/17 span ingesluit:

Foto bo:  voor: Ruan Thompson, Kosie v Rensburg.

Agter: Zander Smit en Zander Pelser.

 

Rooiskool Kroonstad o/17 Fezile Dabi krieket

Voor: Ruan Thompson, Kosie v Rensburg.

Agter: Zander Smit en Zander Pelser.

 

 

 

 

Rooiskool Kroonstad o/18 Fezile Dabi krieket

Die volgende leerlinge is in die o/18 span ingesluit.

Divan Dreyer kry span by die 0/18’s