Die Kultuurleierskapspenning vir Voortrekkers is vanjaar deur die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad toegeken aan Marlize Nel.