Louis Boshoff, Edwin Staal, BJ Pelser en Maans Crous van Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, het die Hokkieseuns 0/14A Noord-Vrystaatspan gekry.