Amy Van Biljon en Nicola Capazorio van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, is ingesluit in die Prestige Jeugsport Hokkie Rhinospan wat na Engeland, Skotland en Wallis gaan toer vanaf die 3de tot die 13de Desember.

Amy is ook as die Kaptein van die span aangewys.