Afrikaanse Hoërskool Kroonstad is trots op hul hokkiespelers wat ingesluit is in die Fezile Dabispan. Hulle het Dinsdag aan die Noord-Vrystaat proewe in Bethlehem deelgeneem. Die uitslae is nog onbekend.

Foto bo:Voor vlnr: Megan Strydom 0/16, Jané Vorster 0/16 en Elisma Eloff 0/16

Agter vlnr: Burnette Staal 0/14, Anricke Scriven 0/16 en Miya Jordaan 0/14

Afwesig: Zaskia Muller 0/16

0/18 – Palesa Mahlatsi