Attie Crous, hokkiespeler van Afrikaanse Hoërskool Kroonstad,is in die Noord-Vrystaat A-span vir Hokkieseuns 0/18 ingesluit.