Die VRL-lede vir 2017 van Hoërskool Reitz is aangewys.  Die finale hoofleiers sal by die prysuitdelingsfunksie, aan die begin van die 4de kwartaal, aangewys word.

Die Gr.12-leerlinge van 2017 is op die foto bo van links:

Voor:  Elzei Oberholzer, Hesti Bester, Theané Rautenbach, Duani Kotze en Lelani Groenewald.

Agter:  James Heckroodt, Ruben Kriel, Jasper van der Linde, Janus van Coller en Neil van der Merwe.