AKADEMIE:  Donderdag 18 Oktober 2018 om 18:30.  Dit was weereens tyd vir Bothaville Hoërskool se jaarlikse spoggeleentheid. Die Prysuitdeling – waartydens die leerlinge wat gedurende die jaar besondere prestasies gelewer het, erkenning kry vir hul harde werk. Vanjaar was geen uitsondering nie, en die leerders het op talle terreine besonder goed presteer,

Op akademiese gebied het die leerlinge uitstekend presteer.  Ons hou die huidige matriekleerlinge se uitslae met belangstelling dop.  Ons bedank die gemeenskap vir hul getroue ondersteuning en lojaliteit aan die Hoërskool.

BESTE PRESTEERDERS

GRAAD 11 (foto heel bo)

3 DE KLASPOSISIE – BOEKPRYS GEBORG DEUR RETIEF MULLER INGELYF

THATO MAJOE Gem 86,9%

Onderskeidings in  ENG (92), LO (97), WISK (90), BESIGH (92), LWT (86)

Gesamentlik hoogste punte     LWT  en deel KOVSIE TROFEE-   Hoogste punte in LEWENSWETENSKAPPE

Hoogste punte ENG, BESIGH (Boekprys GP Nieuwoudt en Vennote)

Deelname Bio Science Global Lewenswetenskap Olimpiade

Deelname NSO Lewenswetenskap Olimpiade

2 DE KLASPOSISIE – BOEKPRYS GEBORG DEUR EENDAG MEULE

AMILIA DE WAAL Gem 87%

Onderskeidings in       ENG (81), LO (96), WISK (94), FWT (82), LWT (86), REK (92)

Gesamentlik hoogste punte LWT en deel

KOVSIE TROFEE-   Hoogste punte in LEWENSWETENSKAPPE

Deelname        1ste rondte Amesa Wiskunde Olimpiade

Deelname        Vrystaat-Noordkaap Wiskunde Uitdaging Rondte 1

Deelname        Bio Science Global Lewenswetenskap Olimpiade

Deelname        NSO Lewenswetenskap Olimpiade

1 STE KLASPOSISIE – TROFEE EN BOEKPRYS GEBORG DEUR CAREY EN BOTHA INGELYF

JANICA VAN WYK Gem 91,86%

Onderskeidings in AFR (85), ENG (86), LO (96), WISK (98), FWT (88), IGO (92), REK (97), ALPHA WISK (90) Gr 12-vlak

Hoogste punte in AFR , WISK, FWT, IGO, REK

AFRIKANERBOND TROFEE–   Hoogste punte in AFR

KOVSIE TROFEE-   Hoogste punte in WISKUNDE

KOVSIE TROFEE-   Hoogste punte in FISIESE WETENSKAP(Boekprys Retief Muller ingelyf)

Dring deur 2de rondte  Amesa Wiskunde Olimpiade

Deelname  Vrystaat-Noordkaap Wiskunde Uitdaging Rondte 1

GRAAD 12 (foto onder)

GRAAD 12 PRYSUITDELING

3 DE KLASPOSISIE – BOEKPRYS GEBORG DEUR EENDAG MEULE

JUDY PIETERSE      Gem 81,1%

Onderskeidings in       LO (91), WISK(80),  LWT (81),                       VERBRST (88)

TROFEE hoogste punte in AFR

TROFEE Gesamentlik hoogste punte in VERBRST (Boekprys Bothaville Vleismark)

Deelname        Verbruikerstudie Olimpiade

Deelname        Bio Science Global Lewenswetenskap Olimpiade

Deelname        NSO (SAASTA) Lewenswetenskap Olimpiade

2 DE KLASPOSISIE –  BOEKPRYS GEBORG DEUR RETIEF MULLER INGELYF

STEPHAN DU PLESSIS  Gem 81,7%

Onderskeidings in ENG (83), LO (86), WISK (84), BESIGH (84), REK (83)

MARIÉ VAN DER WESTHUIZEN TROFEE EN KONTANTPRYS –

Hoogste punte in BESIGH (Boekprys GP Nieuwoudt en vennote)

Deelname  1ste rondte Amesa Wiskunde Olimpiade

DUX MEDALJE:  RONGA & SONS DIY DEPOT

PW ROUX TROFEE EN BOEKPRYS GEBORG DEUR CAREY EN BOTHA INGELYF

MARLI SCHOEMAN  Gem 83,4%

Onderskeidings in ENG (84), LO (91), WISK (86), FWT(80), LWT(85), LANDB.WET(82)

ANDRÉ VISAGIE TROFEE Hoogste punte in FISIESE WETENSKAP(Boekprys Retief Muller ingelyf)

INHOEK TROFEE EN BALKIN PRYS – hoogste punte in LAND.WET(Boekprys Rotariërs)

TROFEE hoogste punte in ENG, WISK

Slaag Senior Afrikaanse Taalbond Eksamen Gr3

Slaag  Senior Afrikaanse Olimpiade

Deelname        1ste rondte Amesa Wiskunde Olimpiade

Deelname        Bio Science Global Lewenswetenskap Olimpiade – Brons

Deelname        NSO (SAASTA) Lewenswetenskap Olimpiade

As Dux-leerling ontvang sy ’n spesiale toekenning ter waarde van R7 500-00 van die Universiteit van Pretoria, as aanvangsbetaling indien sy by die Universiteit registreer.