Die 3de seuns tennisspan van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het as naaswenners geëindig in hul liga.

 

Vlnr: Tiaan Terblance, Jurie Wessels, MC Smith en André du Preez