Nege atlete van Primêre Skool Willem Postma, het Saterdag 9 November aan ‘n Tweekamp Interprovinsiale byeenkoms deelgeneem in Kimberley.

Drie van die atlete het ‘n 1ste plek behaal.

Baie geluk!