Primêre Skool Willem Postma se tennisspelers het aan die TSA Rising Star phase 2 Runner-ups deelgeneem.

Die o/12 dogters het die 2de plek in die finaal behaal en dring deur na die Nasionale eindrondte in Gauteng in 2020.