Drie swemmers van die Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is gekies vir die Vrystaat-swemspan wat vanaf 9 tot 13 Desember in Pretoria deelneem.