Die volgende skaakspelers van Primêre Skool Willem Postna in Bloemfontein, het in Kimberley deelgeneem vir die Mangaung Metro Skaakspan tydens die Interprovinsiale toernooi. Leoné Herbst en Gerhard Lottering was in die span wat 2de geëindig het in hulle afdeling.
Wean Pretorius was 3de in die o/14 afdeling vir individuele spelers.

Die spelers agter van links na regs is.

Leoné Herbst, Danielle Herbst, Morné Robberts, Arno Moolman
Voor: Gerhard Lottering

Wean Pretorius was afwesig met die neem van die foto.