Skaak, wat ook bekend staan as ‘n koninklike spel, is hierdie jaar besonder goed gespeel by Primêre Skool Willem Postma.

Drie spanne het tydens die liga eerste geëindig in hulle onderskeie afdelings. Senior A, Junior A en die Novice spannetjie het hulle opponent vining in skaakmat geplaas. Die Junior B span het ook ‘n 2de plek behaal.

Daar was ook verskeie bordwenners. In die Blitsskaak afdeling het die Senior A span die eerste plek behaal en die Junior A span derde plek.

Baie geluk aan elke speler, Willem Postma is trots op julle!