Baie geluk aan Wilhelm Herbst. Hy het slegs sy laaste spel verloor by die SA Skaakkampioenskappe.

Met 6 uit 7 het hy die beste op sy bord gedoen en sy span gehelp om eerste plek te kry.

Ons is trots op jou Wilhelm!