Die Tjokkie Heroes ritmegroep het die trofee vir die derde agtereenvolgende jaar by die Sand du Plessis revuefees gewen.

Wat ‘n ⭐SUPER⭐ vertoning!

Julle maak Tjokkies super TROTS.