Tydens die Toekenningsfunksie is die volgende hoogste toekennings aan leerders gemaak. Baie geluk met die puik prestasies.

Voor (v.l.n.r.): Sutine Venter (Dux leerling), Elseri Venter (Beste presteerder in Graad 5), Mia König (Buitengewone Hoflikheidstrofee), Margitte van Zyl (Beste presteerder in Graad 6), Rochelle Matthee (Beste presteerder in Graad 4).

Agter (v.l.n.r.): Wian Rademeyer (Buitengewone Hulpvaardigheid), Amy Jacobs (Vriende vir Afrikaanstoekenning, Sportdogter, Veelsydige sportdogter), Jeandre Coetzee (Sportseun, Veelsydige sportseun), Imche Venter (Kultuurpenning, Besondere Hardwerkendheidsbeker, Veelsydigheidsbeker), Ladene Liebenberg (Sportdogter)