Jeugleiers Voortrekkers 2018 

Johan Volschenk en Nadia Strauss is verkies as Jeugleiers van die President Brand Voortrekkerkommando vir 2018.