Baie geluk aan al die grondslagfase redenaar eendjies wat Donderdag die 15de Februarie deelgeneem het aan die skool se eerste ronde redenaars. Baie geluk aan die volgende dogters wat die eerste vier plekke behaal het en ook kwalifiseer om aan die ATKV redenaars in Mei deel te neem. 

Ons GF Redenaar resultate;

1ste: Danaé du Plessis

2de: Ellé Cloete

3de: Lara Rörich

4de: Alessandra de Wet