Primêre Skool Naudéville in Welkom is baie trots op Duan Jacobs wat gekies om 11 tot 13 Julie in Bloemfontein deel te neem aan die SA Ope-skaaktoernooi. Duan kry dus sy Vrystaatklere vir skaak! Ons is trots op jou!