Primêre Skool Naudéville se Senior Seuns-tennis het die B-Liga gewen. Baie geluk, seuns!

Vlnr: Jayden Weideman, Rudo Bezuidenhout, Zander Theunissen en Dylan van Loggenberg.