Naudéville se onnies wys dat hulle outisme-maand ondersteun deur blou te dra, al is dit in die “lockdown” periode.