Primêre Skool Naudéville in Welkom verwelkom die nuwe personeel wat hierdie kwartaal by die skool aangesluit het.

Vlnr: Henry Searle, Hendro Nortjé, Carla Pretorius, Lehanné Dippenaar, Alistair O’Brien en Veronica Steyn.