Mianique Lombard van Primêre Skool Naudéville in Welkom, is ingesluit in die Vrystaat Skole swemspan wat op SA’s gaan deelneem gedurende Desember.

Baie geluk, Mianique!