Gelukwense vanaf primêre Skool Naudéville in Welkom, aan mnr. William Goslet wat gekies is as die worpe afrigter vir die Vrystaat Atletiekspan.