Mia van Staden van Primêre Skool Naudéville in Welkom, is onder die top-10 wat gekies is vir die finale van die ATKV- Redenaars. Hierdie is ‘n besonderse prestasie.