Vlnr: Sybrandt Bester (Seuns 13 jaar Verspring); Leoze Lottering (Dogters 13 jaar 75m Hekkies en Spiesgooi); Ilne le Roux (Dogters 13 jaar Diskus) en Carli Uys Dogters (11 jaar 70m Hekkies)

Vier atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het rekords verbeter by die Graanveld atletiekbyeenkoms.

 

Baie geluk!